top of page

Swaan en Flamink 

Buitemuurs

Ons is 'n kleuterskool wat focus op u kleuter is volronding onderrig. Daarom het ons verskeie buitemuurs wat by die skool gedoen kan word. Tydens skool tyd.

Photo_Kindermusik_toddler-girl-logo-shirt_Level1_1300x867.jpg

Kindermusik

Tannie Danelle Möller is deel van ons Swaan en Flamink Familie. Sy bied Kindermusik aan. Vir meer inligting gaan besoek die webtuiste of skakel haar gerus.

B.ed (Ecd) Foundation Phase

Kindermusik Licensed educator since 2012

Hier is 'n kort video oor die voordele van Kindermusik - Kyk gerus

 

0760213258

danelle.kindermusik@gmail.com

www.kindermusik.com

Laai gerus hier die inskrywing af.

Experi-Buddies

Daar word gepoog Red.png
Experi-maatjies is n opvoedkundige Red.png
Bubble logo Afr Yellow.png

RSD Skills

RSD bied graag rugby aan by Swaan en Flamink Kleuterskool.

Hul i gefokus op hand nog kordinasie, struktuur en hoe om in n groep saam te werk.

Laai gerus hul inskrywing af.

Of gaan besoek hulle webtuiste:

https://www.rsdrugby.co.za 

Intro Golf
Screen Shot 2022-05-24 at 15.44_edited.jpg

Oom Loedolf is bekend as ons golf Oom hier by Swaan en Flamink Kleuterskool.

Die maatjies in die Uiltjieklas tot in die Olifant klas kan nie wag vir die "golf oom" om te kom kuier nie.

Laai gerus hier die inligting en inskrywing dokument af.

IMG_0623_edited.jpg
bottom of page