top of page
Swaan en Flamink Kleuterskool Span
Elkeen van ons opgeleide, ervare onderwyseresse is met die hand uitgekies om deel van die Swaan en Flamink span te wees.

Eureka Prinsloo
Skoolhoof

Tarien Kleynhans
Junior Onderhoof

Magrietha Els
Senior Onderhoof

Anneli Taute
Administrasie

Ons Juffrouens
'n Swaan en Flamink Juffrou is 'n mens vol passie vir die roeping van juffrou wees, en liefde vir die kinders met wie sy werk.

Julandi Kreps
Llamas
(3 -12 Maande)

Ida Louw
kewertjies
(12 -18 Maande)

Brenda Butler
Bye
(18 -24 Maande)

Moné Meyer
Piepmuise
(24 -30 Maande)

Melissa de Klerk
Apies
(30 - 33 Maande)

Tarien Kleinhans
Uile
(33 -36 Maande)

Elsjé Heunis
Zebras
(3 -4 Jaar)

Karen Breytenbach
Leeutjies
(3 - 4 Jaar)

Madré van Zyl
Kameelperde
(4 - 5 Jaar)

Magrietha Els
Olifante
(5 - 6 Jaar)
bottom of page