top of page

Ons Skool Aktiwiteite

Ons glo dat kleuters konstante stimulasie nodig het om hulle volkome potensiaal te ontwikkel. Behalwe vir ons ouderdom-toepaslike klas aktiwiteite , bied ons skool graag pret dae aan wat op spesifike  informasie fokus.

 

"Buitemuurs aktiwiteite" word ook by die skool  aangebied en betalings word onafhanklik met die betrokke organisasies gereel.

IMG_0214.JPG
bottom of page