©2018 by Swaan en Flamink. Proudly created with Wix.com

Privaat Kleuterskool

Al spelende leer ons... Sedert 1975


Swaan en Flamink streef daarna om 'n kreatiewe omgee omgewing te skep waar binne die sosiale, emosionele, fisiese en intellektuele ontwikkeling van elke kleuter aangespreek word.

Ons Beginsels

Afrikaanse Christelike Privaatskool

(Onderrig  vanaf  3 maande tot  Graad R)

Ons roeping as onderwyseresse is om aanvullend tot die kleuters se ouers, ons kleuters te begelei om die volle potensiaal wat in hulle verweef is te ontwikkel. Mag hulle verstandelik en liggaamlik groei en in guns by God en mense toeneem.


Swaan en Flamink Handhaaf reeds die afgelope 43 jaar die hoogste standaarde van sorg, ontwikkeling en opvoeding vir ons kleuters. 

Child Doing Art Activity

Skrif teen die muur

Ons is toegewyde onderwyseresse en die opvoeding van ons kleuters is ons prioriteit

“Swaan en Flamink Kleuterskool is ‘n veilige hawe.  Die fantastiese, hardwerkende onderwyseresse maak plek vir elke kleuter in haar klas.  Hulle is doelgerig en hul eerste prioriteit is die kleuters. Ek verruil hierdie Kleuterskool vir niks in die wêreld nie!”

Frances Basson

Die skoolhoof, onderwysers en klashulpe het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Dit was duidelik dat ons seuntjie baie liefde, genoeg dissipline en die regte stimulasie in 'n goedbeheerde veilige Christelike omgewing ontvang. Hy het geblom!

Naomi Kluge

Altwee my kinders was in Swaan en Flamink.  Ek sal enige nuwe mamma soontoe verwys.  Die toegewyde onderwyseresse in Swaan en Flamink le ook na aan my hart, regtig net soos familie.

Stephanie Rheeders

Lees saam met jou kleuter

July 24, 2018

7 Goeie Gewoontes

July 24, 2018

Bullying and your child

July 24, 2018

1/1
Please reload