Kleinkind Ontwikkeling en Stimulasie
- Jan 29, 2020
- 1 min read

Saterdag oggend het ons lekker saam met ons mammas ń sjampanje ontbyt geniet en bietjie na Alma de Wet geluister rondom ontwikkelingsnorme en mylpale van ń voorskool se kind.
ń Mens kan die die toekoms vir jou kind voorberei nie, maar ons kan ons kinders vir die toekoms voorberei.
Alma de Wet - Arbeidsterapeut
Spreek die mamma's toe rondom die kardinale belang van stimulative aan die hand van:
1. Emosioneel - sosiale vaardighede
2. Posturele en Motoriese vaardighede
3. Spraak en Taal vaardighede
4. Woordeskat
5. Kognitiewe vaardighede

Vaardighede moet funksioneel en toepaslik gebruik word binne die volgende omgewings en strukture:
1. Sosial - emosioneel - interpersoonlike verhoudings
2. Postureel
3. Basiese konseptualisering
4. Perseptueel
5. Selfstandigheid en onafhanklikheid
6. Spraak en Taal
Dankie aan Alma en haar diep kennis-gewende praatjie, dit was waarlik ń bederf oggend.









Comments